Ventersdorp

Klient het omsteeks 19:30 alarms gekry.

Hulle het gaan ondersoek instel en gevind dat 12 verse reeds uitgekeer is en drade teen die teerpad is platgetrap.

Diefstal was voorkom.