Wolmaransstad

Klient het alarms ontvang en gaan ondersoek instel. Met aankoms het klient gevind dat ‘n trop beeste reeds uitgekeer is.

Veediewe het gevlug en diefstal was voorkom.

” Hierdie bande maak regtig ‘n verskil ! “