Harrismith

Klient het omstreeks 00:30 alarms gekry.

Hy het een van die plaaswagte geskakel wat bevestig het die veediewe is gewapen. Klient het omliggende boere te hulp ontbied.

‘n Trop van 60 skape was sowat 1 km aangejaag. Diewe het gevlug en veediefstal was voorkom.