Hoopstad

2 Mei 2017

Klient was laatnag nog besig om aan ‘n kraal te werk. Hy het alarms ontvang van een van sy skaap troppe. Klient het gereageer en met aankoms by die kamp gesien dat die drade geknip is.

Skape was uitgejaag oppad teerpad toe.

Skape is gevind en groot verlies was voorkom.“Ek betaal die maandeliks met ‘n glimlag!”