Nekband met GPS en Aktiwiteitsensor Kombinasie

Die sensor het dieselfde funksies as die nekband met aktiwiteitsensor, asook addisionele funksionaliteit om die GPS koördinate van die gepaste diere te verkry.

Hierdie produk sluit die volgende funksies in:

  • GPS posisionering en akkurate plasing
  • kampgrense of plaasgrense word vooraf vasgestel
  • bepaling van grensbreke deur vee, met automatiese kennisgewing
  • huidige posisie van enige spesifieke nekband kan ook per SMS aangevra word
  • internet gebaseerde sagteware met kaarte beskikbaar
  • GPS koördinaat versending na selfoon
  • aktiwiteitsfunksie is gelykstaande aan die nekbande wat slegs van aktiwiteitsensors gebruik maak
  • is onderhewig aan 'n 2 jaar vervangings waarborg
  • word elke twee jaar gratis vervang (terme en voorwaardes geld)