Hendrina

Klient het alarms ontvang vanaf sy bees bande.

Hulle het gaan ondersoek instel en gesien dat die beeste reeds uitgekeer is.

Veediewe het net-net weggekom. Diefstal is voorkom.

“Dankie Agri-Alert”