Standerton

Klient het vroeg die aand alarms ontvang vanaf sy bees bande.

Hy het gaan ondersoek instel en gevind dat ‘n trop beeste reeds aangejaag is drukgang toe.

Drade was ook geknip. Diefstal is voorkom.

“Ek is vandag baie dankbaar vir hierdie bande, dit werk goed”