Tweeling

Klient het alarms ontvang en reageer daarop.

Hy het met aankoms by die trop gevind dat ‘n jakkals reeds besig was om ‘n kaller te byt.

Klient het jakkals geskiet en skade was voorkom. Klient is baie gelukkig met die stelsel.