Reitz

Klient het die aand alarms ontvang en reageer daarop.

Met aankoms het hy jakkalse tussen sy pasgebore lammers gewaar en kon groot skade voorkom.

“Die Agri-Alert stelsel is die beste ding wat ek kon doen om my vee te beskerm!”