Nekband met Aktiwiteitsensor

Hierdie nekband met aktiwiteitsensor is geskik vir die monitering van die aktiwiteit van jou vee op die plaas. Om ‘n oog te hou op wat jou vee te alle tye doen.

Hierdie produk sluit die volgende funksies in:

  • peuterbestande, intelligente elektroniese toestel wat om die nek van enige groot- of kleinvee aangebring word
  • is bestand teen Afrika elemente soos vir meer as 10jr in die wildbedryf bewys
  • totaal selfonderhoudend met geen dienste benodig, asook 'n battery lewe van 2jr (ingeperk)
  • besit 'n unieke identifikasie nommer om sodoende gemaklik tussen verskeie kuddes te onderskei
  • vergemaklikte installering met minimale fisieke hantering
  • hou geen ongerief, ongemak of veiligheids risiko vir vee in nie
  • herbruikbaar en moontlik om van een dier na ‘n ander verskuif te word
  • is onderhewig aan 'n 2jaar vervangings waarborg
  • word elke twee jaar gratis vervang (terme en voorwaardes geld)